Events

Latest Past Events

Club Meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 28 NOV 2019 - 19:00 Marius Liebenberg gee 'n oorsig van sy ervaring met sagteware, hoe om bis lêers vir Mesakaarte met 'n FPGA prosesseerders, te skep. Henk du Preez vertel hoe om makros vir LinuxCNC te skryf, wat Gkode makliker genereer. Ruben vd Merwe wys hoe Gmoccapy geïmplementeer word om … Continue reading Club Meeting

Club Meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 24 OKT 2019 - 19:00 Bespreking oor die natuurlike frekwensies van vibrasie in 'n masjien struktuur.  Die teoretiese agtergrond hieroor word gegee, en dan word daar met eindige element analise gewys hoe om die natuurlike frekwensie ('modale analise') van die nuutste weergawe van die MESOFREESMASJIEN te bepaal. Die restourasie van 'n … Continue reading Club Meeting

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 26 SEP 2019 - 19:00 Marius Liebenberg praat oor die skep van bit-leers vir Mesakaarte.  Hierdie is baie nuttig in toekomstige projekte en gee die vryheid om nie gebonde te wees aan bit-leers wat saam met kaarte kom nie.  Dit sluit ook aan by ons volgende onderwerp - hoe om 'n … Continue reading Club meeting