Club meeting
Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, CenturionSA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 25 JUL 2019 - 19:00 Ons bespreek die berekening en kies van balskroewe vir CNC masjiene. Die volgende berekeninge word bespreek: statiese en dinamiese gradering, voorbelading, kritiese spoed, verbuigingslas, styfheid en lewensduur. 'n Nuwe voorgestelde klubprojek word bespreek: die Deckel tipe klamp vir freeswerk. Verskillende groottes word voorgestel. Daar is nou … Continue reading Club meeting