Events

Club Meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 27 SEP 2018 - 19:00 Ons gee terugvoer oor die vordering met die mini-freesmasjien.  Die eerste gietstukke (3 komponente) is voltooi.  Die laate en grootste komponent word hierdie week voltooi.  Ons bespreek die vordering en wys fotos. Ons begin 'n nuwe reeks besprekings oor nuwe ontwikkeling op die Linuxcnc front.  Die … Continue reading Club Meeting

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 25 OKT 2018 - 19:00 Terugvoer ivm die vordering van die minifreesmasjien.  Fotos word gewys van die gietstukke. 'n Bespreking word gehou van die industriele beheer wat ondersoek word: SIEMENS, GSK en HNC. Terugvoer oor die 3-fase omskakeling. Bespreking deur Henk du Preez ivm heliese ratsny. Bespreking deur myself ivm die … Continue reading Club meeting

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 22 NOV 2018 - 19:00 Terugvoer oor die minifreesmasjien projek, wys fotos van die gemasjieneerde parte en samestellings. 'n Bespreking oor 3 CNC beheerders wat oorweeg word vir gebruik saam met die minifreesmasjien.  Die Linuxcnc stelselgebruik hiervoor word ook bespreek.  Van die opsies sluit in: Siemens 808D, GSK 218 en HNC … Continue reading Club meeting

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 28 FEB 2019 - 19:00 Ons bespreek die vordering met die mini-freesmasjien projek.  Meeste probleme wat ondervind was, is a.g.v. die kwaliteit van die lineêre glybane en bal skroewe.  Beter resultate is verkry deur die gebruik van SKF glybane en blokke; asook dubbel-moer bal skroewe.  'n Opgegradeerde ontwerp word bespreek om … Continue reading Club meeting

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 28 MAR 2019 - 19:00 Bespreking deur Henk oor die ombou van 'n Deckel FP5 met LinuxCNC en die bewerking van die vertikale en horisontale spilas en ratkaste hiermee. Bespreking deur Ruben oor 'n nuttige naprosesseerder en GKode skrywer genaamd Visual Studio Code (VS Code). Oorsig oor die W-EDM projek en … Continue reading Club meeting