SA-CNC Club › Forums › SA-CNC › Project – 3D Printer › Reply To: Project – 3D Printer
21/10/2018 at 15:51
#6120
Inactive
Hi Ruben
Uiteindelik so bietjie terugvoer op projek. Ek het gister die
“extruder” van die twee drukkers wat ek bou vasgeskroef aan die raamwerk.
Nou is dit net bedrading en netjies maak. Hoe stuur ek vir jou fotos?