- This event has passed.
Club meeting
25/10/2018 @ 19:00 - 23:30
SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 25 OKT 2018 – 19:00
- Terugvoer ivm die vordering van die minifreesmasjien. Fotos word gewys van die gietstukke. ‘n Bespreking word gehou van die industriele beheer wat ondersoek word: SIEMENS, GSK en HNC.
- Terugvoer oor die 3-fase omskakeling.
- Bespreking deur Henk du Preez ivm heliese ratsny.
- Bespreking deur myself ivm die kragvereiste vir frees, boor en draai take. Data vir ‘n groot hoeveelheid materiale word gewys.
- Kort beskrywing van data soos met FANUC spilasse en drywers. Demonstrasie van die beheer van ‘n FANUC 3S spilas.
SA-CNC AGENDA FOR THURSDAY 25 OCT 2018 – 19:00
- Feedback on the progress with the mini-mill. Pictures of machined castings will be shown. Discussion of industrial controls investigated such as SIEMENS, GSK and HNC.
- Feedback on progress with 3-phase conversion.
- Talk by Henk du Preez on helical gear cutting.
- Talk by myself on power requirements for milling, drilling and lathe operations. Data for a large range of materials will be presented.
- Short presentation on data acquired on FANUC spindles and drives. Demo of controlling a Fanuc 3S spindle.