Events

Club Meeting

CSME clubhouse , South Africa

Ons gee terugvoer ivm die nuutste vordering van die minifreesmasjienprojek.  Ons het nou 'n lys van 29 masjiene vir belangstellende lede.  Die ontwerp is bygewerk vir die gemaklike inpas van 'n vierde as, asook die beplande 5-as roteertafel.  Die eindige-elementanalise-model word gewys, wat die styfheid van die masjien bevestig, teen bepaalde snykragte.  3D gedrukte modelle … Continue reading Club Meeting

Annual Knife makers Guild Show

Mosaïek Lifestyle Centre, Communio Exhibition Hall, Danielle Street, Fairland, Gauteng, South Africa

You are invited to the Annual Knife makers Guild Show on 3 - 4 August 2018 www.kgsa.co.za

Annual Knife makers Guild Show

Mosaïek Lifestyle Centre, Communio Exhibition Hall, Danielle Street, Fairland, Gauteng, South Africa

You are invited to the Annual Knife makers Guild Show on 3 - 4 August 2018 www.kgsa.co.za

Club Meeting

CSME clubhouse , South Africa

Beste SA-CNC Klublid, SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 23 AUG 2018 - 19:00 Terugvoer ivm die die minifreesmasjienprojek. Daar is nou belangstelling vir 35 masjiene.  Ons bespreek addisionele verfyning van die ontwerp. Daar is ook terugvoer oor die draadsnyerpojek.  'n Bespreking word gehou oor die elektriese vonk generator en die beheer daarvan. Ons bespreek Fusion 360 … Continue reading Club Meeting