Events

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 25 JUL 2019 - 19:00 Ons bespreek die berekening en kies van balskroewe vir CNC masjiene.  Die volgende berekeninge word bespreek: statiese en dinamiese gradering, voorbelading, kritiese spoed, verbuigingslas, styfheid en lewensduur. 'n Nuwe voorgestelde klubprojek word bespreek: die Deckel tipe klamp vir freeswerk.  Verskillende groottes word voorgestel.  Daar is nou … Continue reading Club meeting

The Knifemakers’ Guild of Southern Africa Annual Show

Mosaïek Lifestyle Centre, Communio Exhibition Hall, Danielle Street, Fairland, Gauteng, South Africa

Friday 2 August 2019: strictly from 15h00 – 19h00, Saturday 3 August 2019 strictly from 10h00 – 15h00 The Coffee Shop is available next door to the show venue, should you arrive early! The Exhibitors At the Guild Show, approximately 50 knifemakers exhibit, plus allied crafts and materials and equipment suppliers. All types of knives … Continue reading The Knifemakers’ Guild of Southern Africa Annual Show

Club meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 26 SEP 2019 - 19:00 Marius Liebenberg praat oor die skep van bit-leers vir Mesakaarte.  Hierdie is baie nuttig in toekomstige projekte en gee die vryheid om nie gebonde te wees aan bit-leers wat saam met kaarte kom nie.  Dit sluit ook aan by ons volgende onderwerp - hoe om 'n … Continue reading Club meeting

Club Meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 24 OKT 2019 - 19:00 Bespreking oor die natuurlike frekwensies van vibrasie in 'n masjien struktuur.  Die teoretiese agtergrond hieroor word gegee, en dan word daar met eindige element analise gewys hoe om die natuurlike frekwensie ('modale analise') van die nuutste weergawe van die MESOFREESMASJIEN te bepaal. Die restourasie van 'n … Continue reading Club Meeting

Club Meeting

Kwikkie Crescent, Centurion Lake 999 Kwikkie Crescent, Centurion, South Africa

SA-CNC AGENDA VIR DONDERDAG 28 NOV 2019 - 19:00 Marius Liebenberg gee 'n oorsig van sy ervaring met sagteware, hoe om bis lêers vir Mesakaarte met 'n FPGA prosesseerders, te skep. Henk du Preez vertel hoe om makros vir LinuxCNC te skryf, wat Gkode makliker genereer. Ruben vd Merwe wys hoe Gmoccapy geïmplementeer word om … Continue reading Club Meeting